Bible Society of South Africa

Seder (test)

Die seder is ʼn boom uit die bergstreek van Libanon. Dit is nie duidelik of dit na een spesifieke boomsoort of na verskillende soorte hout verwys het nie.

Gebruik van sederhout

Seder is dwarsdeur die hele Ou Nabye Ooste gebruik vir die bou van paleise en tempels. Interessant genoeg is sederhout in sekere reinigingsrituele gebruik (sien Levitikus 14:1-9; Levitikus 14:48-53).

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS