Bible Society of South Africa

Mirte

Mirte is ʼn struik wat eie aan Israel is. Dit is ʼn mediumgrootte, immergroen struik. Mirtetakkies is gebruik wanneer hutte gedurende

Sukkot

gebou is (sien Nehemia 8:15).

Verwante Bybelgedeeltes

NEHEMIA 8.15

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS