Die brakbossie is ʼn spinasie-agtige plant wat waarskynlik as ʼn soort groente geëet is (sien Job 30:4). Die brakbossie was die armes se groente. Dit het rondom die Dooie See en oos van die Sinaiwoestyn gegroei.
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:
Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.