Bible Society of South Africa

Aalwyn

Aalwynhout is afkomstig van ʼn boom (aquilaria agallocha in Latyn), wat in die noorde van Indië aangetref word en waarvan kosbare parfuum vervaardig word. Dit is gebruik om klere vars te laat ruik en ook verwerk tot wierook (sien Psalm 45:9 en Spreuke 7:17).

Johannes 19:39 verwys egter na ʼn soort olie wat in antieke Egipte vir balseming gebruik is, waarskynlik afkomstig van die plant aloe vera.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS