Bible Society of South Africa

Bakplaat

ʼn Bakplaat was ʼn ronde plaat wat uit erdewerk of metaal gemaak is. Die bakplaat is op ʼn paar klippe bo die vuur geplaas. Daarna is ʼn brood gebak deur ʼn plat blok deeg daarop te plaas.

Bedoeïene

Aangesien die bakplaat maklik vervoer kon word, was dit baie gerieflik vir reisigers. Bakplate word steeds deur Bedoeïene in die Midde-Ooste gebruik.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.17.10
VOLG ONS