Bible Society of South Africa

Banier/vaandel

ʼn Banier of vaandel was ʼn vlag of ʼn metaalbord aan ʼn lang stok. ʼn Vaandel is deur die leër gedra en het gedien as identifikasie van ʼn groep soldate.

Vaandel as metafoor

Die vaandel word ook in Jesaja 11:10-12 as ʼn metafoor gebruik vir die hereniging van die volk Israel en Juda na die ballingskap:



“Die Here sal ʼn vaandel oprig onder die nasies en sal die ballinge van Israel bymekaarmaak, die verstrooides van Juda laat saamkom van die uithoeke van die aarde af.” (Jesaja 11:12)

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.17.10
VOLG ONS