Bible Society of South Africa

Dioskuri

In die Griekse mitologie was die Dioskuri twee halfgode genaam Kastor en Polluks. Hulle was die seuns van die Griekse Oppergod, Zeus.

Dioskuri in die Bybel

In Handelinge 28:11 word daar na die Dioskuri verwys wat ook die boegbeeld was van die Aleksandrynse skip waarmee Paulus geseil het.

Verwante Bybelgedeeltes

HANDELINGE 28.11

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.9
VOLG ONS