Bible Society of South Africa

Gelofte

Iemand wat ʼn gelofte afgelê het, het God gesmeek om hulp. Dit was ʼn belofte om ʼn spesiale verpligting na te kom. Mense het in verskillende omstandighede geloftes afgelê, byvoorbeeld:

Nasireërs

ʼn Spesiale soort gelofte het gegeld vir nasireërs.

Gelofte van ʼn vrou

In Numeri 30:2-16 is daar bepalings oor geloftes wat meisies of vroue gemaak het. Hulle gelofte was geldig slegs wanneer hulle vader of man so gesê het.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.8
VOLG ONS