Bible Society of South Africa

Graanoffer

Behalwe vir diere-offers was daar ook ander soorte offerandes: graanoffers en wynoffers. Die mees algemene offer was ʼn graanoffer.

Die reëls vir die graanoffer kan in Levitikus 2 gevind word.

Die graanoffer

Graanoffers het bestaan uit meel en olie of verskillende soorte brood. Sout is by alle offerandes gevoeg as ʼn teken van die verbond tussen God en sy volk. Wierook is ook by elke graanoffer gebrand.

ʼn Deel van die graanoffer is op die altaar verbrand, terwyl die res as kos vir die priesters voorgesit is.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.9
VOLG ONS