Bible Society of South Africa

Feeste in die Nuwe Testament

Daar is geen reëls oor feesdae in die Nuwe Testament soos daar in die Ou Testament was nie. Daar is egter beskrywings van Joodse feeste: Paasfees, die fees van die ongesuurde brode, die oesfees en die huttefees.


Daar word ook melding gemaak van die fees van die tempelwyding.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS