Bible Society of South Africa

Weduwees en weeskinders

Weduwees en weeskinders het ʼn moeilike lewe gehad omdat hulle nie ʼn man of pa gehad het om na hulle om te sien nie.

Die swak posisie van weduwees en weeskinders

Weduwees was maatskaplik gesproke ʼn kwesbare groep, veral diegene wat nie ʼn seun of broer gehad het om hulle te beskerm nie. Hulle het net ʼn klein deeltjie van hulle erfdeel gekry en het ʼn lae status gehad. Om ʼn weduwee te word was ʼn maatskaplike ramp.


ʼn Weeskind is ʼn kind sonder ouers, maar in die Ou Testament is ʼn kind sonder ʼn pa ook ʼn weeskind genoem.

Verhale oor weduwees en weeskinders 

Weduwees en weeskinders speel ʼn belangrike rol in die volgende verhale:

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS