onderwerp
Salfolie
Salfolie het uit ʼn mengsel van olie en geurmiddels bestaan. Die meng van salfolie was die taak van ʼn vakman: ʼn lid van die salfmengers.
Liturgiese salfolie
Die samestelling van salfolie vir godsdienstige doeleindes word noukeurig voorgeskryf. Die salf mag nie vir ander aardse doeleindes gebruik word nie. Volgens Eksodus 30:23-24 bestaan ...Lees meer?
Skep ’n gratis profiel.
Met ‘n gratis rekening kan jy:
- ander vertalings in alle amptelike tale lees;
- verskillende Bybelvertalings vergelyk;
- jou ervaring verpersoonlik deur jou eie aantekeninge in te sluit en verse te beklemtoon
- toegang bekom tot addisionele Bybelhulpbronne (onderwerpe, kaarte en artikels met agtergrondinligting).