onderwerp
  • basiese

Juweliersware en grimering in ou Israel

Net soos in ons huidige samelewing het die mense in ou Israel baie tyd en aandag aan hul voorkoms bestee. Nie net ryk vroue nie maar ook diegene wat minder welgesteld was, het juweliersware gedra, grimering gebruik, hul liggame met rome en lekkerruikolies versorg en parfuum gebruik. In die Bybel is daar gereelde verwysings na juweliersware en ...

Lees meer?

Skep ’n gratis profiel.

Met ‘n gratis rekening kan jy:

  • ander vertalings in alle amptelike tale lees;
  • verskillende Bybelvertalings vergelyk;
  • jou ervaring verpersoonlik deur jou eie aantekeninge in te sluit en verse te beklemtoon
  • toegang bekom tot addisionele Bybelhulpbronne (onderwerpe, kaarte en artikels met agtergrondinligting).