Bible Society of South Africa

Huwelik

Daar is min wetlike voorskrifte oor die huwelik in die Bybel. Tog speel die huwelik ʼn belangrike rol in Ou Testamentiese verhale en in Nuwe Testamentiese verhale.

Meeste kulture van die Ou Nabye Ooste voorveronderstel ʼn monogame huwelik. Daar was egter ook byvroue.

Wette en reëls rakende egskeiding kom in die Bybel voor.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.17.10
VOLG ONS