Naamgewing
In die Ou en Nuwe Testamente het name dikwels ʼn betekenis gehad. In baie verhale is dit die moeder wat die kind se naam by geboorte kies.
ʼn Spesiale betekenis
ʼn Persoon se naam het dikwels iets te doen met die omstandighede van die geboorte of bevat ʼn verwysing na iets uit die ouers se verlede (sien bv Genesis 30:10-13
In die sewende eeu v.C. was dierename baie gewild. By geboorte kon ʼn baba na ʼn dier vernoem word, byvoorbeeld vanweë die kleur van die kind se hare. Die profetes Hulda, wat in 2 Konings
Ouers het dikwels ʼn naam gegee wat hulle verbondenheid aan God weerspieël. Name soos hierdie bevat die lettergreep “el” of “ja”, soos Samuel (God hoor), Elia (die Here is my God) of Ussia (die Here is my sterkte).
Naamgewing
In die Nuwe Testament is dit duidelik dat daar ook ʼn amptelike oomblik vir die naamgewing kon wees. Dit was tydens die besnydenisgeleentheid op die agtste dag. Dit is wat in Lukas 2:21
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: