Bible Society of South Africa

Aartsengel

In die Bybel is aartsengele ʼn spesiale en belangrike groep engele. Ná die Babiloniese ballingskap het die mening posgevat dat daar ʼn hiërargie onder engele bestaan. Bo-aan hierdie hiërargie was die aartsengele. Hulle word nie in die Ou Testament vermeld nie, maar kom wel voor in die Deuterokanonieke boeke, en word twee maal in die Nuwe Testament genoem (1 Tessalonisense 4:16; Judas 1:9).

Hoeveel aartsengele is daar?

Daar bestaan verskillende tradisies omtrent die presiese aantal aartsengele. Die getal sewe word dikwels genoem. Volgens die boek Henog word hulle Uriël, Rafael, Raguel, Migael, Sariël, Gabriël en Jeramiël genoem. Van die sewe kom slegs Migael en Gabriël in die bybelse kanon voor.

Funksies van die aartsengele

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.8
VOLG ONS