Bible Society of South Africa

Dissipel in Lukas

Soos Matteus tref Lukas ʼn duidelike onderskeid tussen die groter groep dissipels en die twaalf apostels. Maar in Lukas word die twaalf in ʼn vroeë stadium die gesag verleen om die koninkryk van God (Lukas 9:1-6) te verkondig. Hierdie opdrag is nie net bedoel vir die twaalf nie: Jesus stuur tot 72 dissipels uit (Lukas 10:1-20).

Die dissipels behoort volkome by Jesus

Lukas 10:16 dui op ʼn hegte verhouding tussen Jesus en sy dissipels, en tussen Jesus en God:


“Wie na julle luister, luister na My; wie vir julle verwerp, verwerp My; en wie My verwerp, verwerp Hom wat My gestuur het.”


 

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS