Bible Society of South Africa

Dissipel in Matteus

Matteus stel die dissipels voor as diegene wat hulle opdrag van Jesus, die Leermeester, ontvang. Net soos Moses het Jesus teen die berg opgegaan (Matteus 5:1) om sy dissipels daar te leer.

Die opleiding van die twaalf

Daar is ʼn duidelik afsonderlike groep van twaalf dissipels, die apostels, wat ʼn spesiale opdrag het. Aan hulle word die mag gegee om onrein geeste uit te dryf en die siekes gesond te maak (Matteus 10:1 – 11:1). Selfs hierdie bevoorregte dissipels moet egter ʼn lang leerproses ondergaan. Dit is eers aan die einde van die Evangelie dat hulle toegelaat word om Jesus se onderrig aan alle volke oor te dra (Matteus 28:16-20).

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.8
VOLG ONS