Bible Society of South Africa

Bergrede: Oorsig

Die bergrede is as ʼn egte toespraak opgebou en bestaan uit die volgende vyf onderdele:
 

 1  {%Matteus 5:3-12%} nege seënwense, tradisioneel “{{topic_972_saligsprekinge}}” genoem
 2 {%Matteus 5:17-19%} oor die blywende geldigheid van die Wet en die Profete
 3 {%Matteus 5:20-48%} ses gedeeltes met ʼn oproep tot geregtigheid wat groter is as wat stiptelik deur die Tora vereis word
 4 {%Matteus 6:1–7:12%} ses gedeeltes wat oproep tot:
  1. opregte geregtigheid
  2. onbesorgdheid oor daaglikse benodigdhede
 5 {%Matteus 7:13-27%} drievoudige slotgedeelte met ʼn oproep om te kies tussen:
  1. die breë weg en die smal weg
  2. die dra van goeie of slegte vrugte
  3. die bou van ʼn huis op ʼn rots of op sand
hand-swipe-horizontalSwiep om al die data te sien

 

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.17.10
VOLG ONS