Bible Society of South Africa

Barmhartigheid

Barmhartigheid hou verband met ʼn innerlike gevoel van empatie of liefde wat deur dade uitgedruk word. Barmhartigheid kan aan God, sowel as aan mense toegeskryf word.

  • In die Ou Testament is barmhartigheid die liefde van God vir mense of die liefde tussen mense, wat deur dade uitgedruk word.
  • Die begrip “barmhartigheid” word op ʼn ander manier in die Nuwe Testament beskou. Hier beteken die barmhartigheid van God hoofsaak dat Hy mense deur Jesus Christus verlos.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS