Bible Society of South Africa

Dag van die Here in die Nuwe Testament

Die uitdrukking “dag van die Here” in die Nuwe Testament is uit die Ou Testament oorgeneem. Soos in die Ou Testament verwys dit na die tyd van God se finale oordeel.

In die Nuwe Testament beteken dit ook dat Jesus na die aarde toe sal terugkeer (Lukas 17:24). Daarom noem Paulus die dag van die finale oordeel “die dag dat ons Here Jesus Christus kom” (1 Korintiërs 1:8), of “die dag wanneer Christus Jesus kom” (Filippense 1:6).

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS