Bible Society of South Africa

Die opstanding van Jesus: Die leë graf

Markus vertel ons van die leë graf en sê kortliks in Markus 16:7 dat Jesus in Galilea sal verskyn (sien opstanding van Jesus: Markus).

Ander Evangelies

In die ander Evangelies word die verhaal van die leë graf gekombineer met meer uitgebreide opstandingservarings. Hierdie ervaringsverhale kan in twee kategorieë verdeel word:

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.8
VOLG ONS