Bible Society of South Africa

Dawid

Dawid is die tweede koning van Israel. Die verhaal van sy geveg met die Filistyn Goliat is een van die bekendste gedeeltes in die Bybel (1 Samuel 17). Die huis van Dawid sit vanaf die tiende tot die sesde eeu voor Christus op die troon in Jerusalem. God belowe aan Dawid dat hy vir altyd koning sal wees.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS