Bible Society of South Africa

Briewe

Van die 27 boeke van die Nuwe Testament is 21 aan ons oorgelewer as briewe. Briewe het oor die algemeen ’n aantal vaste kenmerke:

  • ’n afsender;
  • ’n geadresseerde;
  • ’n geleentheid;
  • ’n herkenbare begin en einde.

Is dit werklik ʼn brief?

Meeste van die “briewe” (of “sendbriewe”) in die Nuwe Testament het min of meer hierdie kenmerke, maar ’n aantal het dit nie. Dalk ’n beter beskrywing hiervoor is ’n verhandeling of ’n teologiese opstel. Dit geld veral die brief aan die Hebreërs, die brief van Jakobus en die eerste brief van Johannes.

Debat omtrent briewe

Daar is egter ’n debat omtrent die briewe wat nie die duidelike kenmerke van briewe vertoon nie. Hierdie debat handel onder andere oor die vraag na egtheid, of betroubaarheid.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.8
VOLG ONS