Bible Society of South Africa

1 Petrus: Beoogde lesers

Die eerste brief van Petrus is gerig aan die gemeentes in Pontus, Galasië, Kappadosië, Asië en Bitinië (1 Petrus 1:1). Al hierdie streke is in Klein-Asië geleë.


Te oordeel aan verskeie besonderhede in die brief, lyk dit asof die geadresseerdes nie-Jode was.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.10
VOLG ONS