Bible Society of South Africa

1 Tessalonisense: Geadresseerdes

Die eerste brief aan die Tessalonisense is gerig aan die Christene in Tessalonika.


Tessalonika was die hoofstad van die Romeinse provinsie Masedonië, ʼn provinsie in die noorde van Griekeland. Paulus het die gemeente, wat hoofsaaklik uit nie-Joodse Christene bestaan het, aldaar gestig.


Daar het slegs ʼn kort tydperk verloop tussen die stigting van die gemeente en die skryf van hierdie brief (sien 1 Tessalonisense 2:17).

Verwante Bybelgedeeltes

1 TESSALONISENSE 2.17

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS