Bible Society of South Africa

Eunug

ʼn Eunug was ʼn hofdienaar in die Ou Nabye Ooste. Eunugs was gewoonlik gekastreer.

Die werk van eunugs

Eunugs het dikwels in ʼn harem gewerk. In sommige streke kon ʼn eunug ook ʼn belangrike posisie beklee het: hy kon ʼn hoë amptenaar of ʼn leëraanvoerder wees.

Eunugs en die wet

Volgens een bepaling in die wet kon ʼn eunug nie in die tempel diens doen nie (sien Levitikus 21:20; vergelyk egter hoe Jesaja 56:3-5 dit later stel).

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.7
VOLG ONS