Bible Society of South Africa

Gewig

Daar is verskeie maniere om gewigte aan te dui in die Bybel.
Die talent was die grootste maat om in bybelse tye gewig te bepaal. Dit kom hoofsaaklik in tekste in die Ou Testament voor. Talent as gewigsmaat moet onderskei word van talent as geldeenheid (sien talent).

Algemeenste gewigte

 Term  Hoeveelheid
 talent  ± 30-35 kilogram
 mina  ± 500-600 gram
 litra  ± 330 gram
 sjekel (in ander vertalings, “sikkel”)  ± 10-12 gram
 beka  ± 5-6 gram
 gera  ± 0,5-0,6 gram
hand-swipe-horizontalSwiep om al die data te sien

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS