Bible Society of South Africa

Deposito

As iemand iets uitgeleen het, kon hy ʼn deposito daarvoor vra. As die lening dan nie terugbetaal is nie, kon hy die deposito hou. Mense kon ook rente vra wanneer hulle geld uitgeleen het.

Wette oor deposito’s

Daar was ʼn aantal regulasies vir die vra van ʼn deposito. Daarom kon ʼn deposito nie met geweld geëis word nie. Dit was ook nie toelaatbaar om ʼn deposito te kies wat noodsaaklik was vir oorlewing nie. ʼn Mantel, byvoorbeeld, moes in die aand teruggegee word. Anders sou die ander persoon geen beskerming teen die koue hê nie.

Verwante Bybelgedeeltes

EKSODUS 22.25 - EKSODUS 22.26

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.7
VOLG ONS