Bible Society of South Africa

Aflê van die eed in die Nuwe Testament

In Matteus 5:33-37 sê Jesus dat mense nie ʼn eed moet af te lê nie, omdat hulle “ja” net “ja” moet wees, en hulle “nee” net “nee”.


Jesus dink dat mense te gou ʼn eed aflê. Dit pas goed in by die kritiek wat wydverspreid in die Griekse wêreld voorgekom het teen die aflê van ʼn eed. Mense moet betroubaar wees in wat hulle gesê en gedoen het, sonder om hulle op ʼn hoër mag te beroep.

Was daar ʼn algemene verbod op die aflê van ʼn eed?

Daar was nie ʼn algemene verbod op die aflê van ʼn eed nie. In rabbynse geskrifte uit die eerste eeu n.C. word geen melding gemaak van ʼn radikale verbod nie, maar in die Nuwe Testament kom daar formules in die briewe voor wat met ede ooreenstem (bv in 2 Korintiërs 1:18). Daarnaas het mense voortgegaan om beloftes te maak wat soortgelyk aan ede was wanneer hulle hulleself aan God wou wy.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.17.10
VOLG ONS