Bible Society of South Africa

Geldwisselaars

In die antieke wêreld was geldwisselaars nodig vanweë al die verskillende muntsoorte. Hulle kon dikwels by markte en op pleine, waar handel gedryf is, gevind word.

Geldwisselaars in die tempel in Jerusalem

Daar was ook geldwisselaars in die tempel in Jerusalem. Dit was nodig aangesien pelgrims van verskillende lande na Jerusalem gekom het met hulle eie munte. Die geldwisselaars het groot wins gemaak uit hierdie ruiltransaksies.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.8
VOLG ONS