Bible Society of South Africa

Geld in die Ou Testament

Die Hebreeuse woord vir “geld” is dieselfde as die woord vir “silwer”. Dit demonstreer dat silwer dikwels gebruik is om vir goed in die wêreld van die Ou Testament te betaal. Mense het egter dikwels met juwele, soos neusringe en armbande betaal. Een voorbeeld is Rebekka se bruidskat in Genesis 24:22.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.17.10
VOLG ONS