Bible Society of South Africa

Esseners en die Nuwe Testament

Sommige begrippe in die Nuwe Testament speel ʼn belangrike rol in Esseense literatuur. Maar sulke ooreenkomste beteken nie dat die eerste Christene Esseners was nie.
En Jesus se voorloper, Johannes die Doper, wat in die omgewing van die Jordaan gepreek het, was waarskynlik nie ʼn lid van die Esseners nie. Maar die idees van Johannes en Jesus toon wel ooreenkomste met Esseense denke.

Gedeelde begrippe

Belangrike begrippe wat in die Nuwe Testament asook in die Dooie See-rolle voorkom:

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.7
VOLG ONS