Bible Society of South Africa

Babiloniese kalender

In latere Ou Testamentiese tekste en in die Deuterokanonieke boeke tref ons die name van die maande uit die Babiloniese kalender aan. Sedert die Babiloniese Era (sesde eeu v.C.) is hierdie kalender deur Israel gebruik.

Maande van die Babiloniese jaar

Hierdie is die maande van die Babiloniese kalender, met ʼn verwysing na ʼn Bybelteks waar die maand genoem word:
 

1 Nisan Maart/April {%Ester 3:7%}
2 Ijar April/Mei  
3 Siwan Mei/Junie {%Ester 8:9%}
4 Tammus Junie/Julie  
5 Ab Julie/Augustus  
6 Elul Augustus/September {%Nehemia 6:15%}
7 Tisri September/Oktober  
8 Margeswan Oktober/November  
9 Kislef November/Desember {%Nehemia 1:1%}
10 Tebet Desember/Januarie {%Ester 2:16%}
11 Sebat Januarie/Februarie {%Sagaria 1:7%}
12 Adar Februarie/Maart {%Ester 3:7%}
hand-swipe-horizontalSwiep om al die data te sien

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.17.10
VOLG ONS