Bible Society of South Africa

Die Bybel vir almal 2007

DIE BYBEL VIR ALMAL (2007) in vereenvoudigde Afrikaans. Alhoewel hierdie Bybelvertaling spesiaal vertaal is vir Dowes, slaag dit uitstekend in sy doel om alle Afrikaanssprekendes aan te spreek. Dit is uit die grondtekste in maklik leesbare Afrikaans vertaal sonder dat enigiets uit die oorspronklike tekste verlore gegaan het. Die Bybel bevat ’n groot verskeidenheid voetnote (meer as 17 800) wat woorde, begrippe en interessante inligting uiteensit. Hierdie Bybel is ideaal vir almal.

© Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2007. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

Bible Society of South Africav.4.18.8
VOLG ONS