BibleSA
TuisSoekLees die Bybel
Bybelhulpmiddels
Oor die Bybel
Bybeloorsig
BibleSA-app
Bybels
Die Bybel elke dag
Addisionele Bybelhulpbronne
Bybelnuus
Bybelvasvra
Bybelleesplanne
Vers-'n-dag
Hulpbronne vir Kerke
Kerklike leesrooster
Preeksketse
God se asem tussen bladsye
Gebruikersgids
Meer oor BibleSA
Algemene vrae
Vinnige Begingids
Wie is ons Meld aan Registreer
BibleSA
Lees die Bybel Tuis
Hulpmiddels

Hulpmiddels

Bybelhulpmiddels
Oor die Bybel
Bybeloorsig
BibleSA-app
Bybels
Die Bybel elke dag
Addisionele Bybelhulpbronne
Bybelnuus
Bybelvasvra
Bybelleesplanne
Vers-'n-dag
Hulpbronne vir Kerke
Kerklike leesrooster
Preeksketse
God se asem tussen bladsye
Gebruikersgids
Meer oor BibleSA
Algemene vrae
Vinnige Begingids
Wie is ons Meld aan Registreer
  1. Tuis
  2. Hoe verander ek my wagwoord?

Hoe verander ek my wagwoord?

Stap 1: Kies die “Teken aan”-knoppie regs bo-aan die bladsy

Stap 2: Kliek op “Ek het my wagwoord vergeet”

Stap 3: Verskaf jou e-posadres en kies “Verander wagwoord”

Stap 4: Jy sal ’n e-pos ontvang waarin jy moet bevestig dat jy jou wagwoord wil verander

Stap 5: Gaan na die e-pos en kliek op die “Kliek hier”-skakel

Stap 6: Verskaf ’n nuwe wagwoord en bevestig dan die nuwe wagwoord

Stap 7: Kliek dan die oranje knoppie

Algemene vrae
  • Hoe kan ek verse uitlig en notas maak?
  • Hoe verander ek my kennisgewings?
  • Hoe begin ek ’n leesplan?
  • Hoe soek ek vir ’n spesifieke woord?
  • Hoe kan ek die app aflaai?
  • Hoe verander ek my wagwoord?
  • Hoe kan ek die Bybel aflaai?
  • Hoe kan ek die vertoonopsies verander?
  • Hoe kan ek my gebruikersnaam verander?
  • Hoe kry ek toegang tot die Oudiobybels?

Verwante items

Hoe kan ek my gebruikersnaam verander?

Stap 1: Hou die muis oor jou naam en kies “My Profiel” in die lys Stap 2: Jou voornaam is jou gebruikersnaam. Kies ’n nuwe een en kies “Stoor” Stap 3: Jy sal sien dat jou naam in die boonste regterhoek verander het

Hoe verander ek my kennisgewings?

Stap 1: In die slimfoon-app, maak die keuselys in die boonste linkerhoek oop (die drie strepies) Stap 2: Kies “My Profiel” Stap 3: Gaan na die “Kennisgewing”-opsie om jou kennisgewings te verander Stap 4: Kliek op die skakelaar om jou kennisgewings te deaktiveer of te aktiveer

Hoe kan ek die Bybel aflaai?

Om ’n Bybel af te laai, moet jy eers ’n profiel skep. Stap 1: Vir meer inligting oor hoe om die app af te laai, kliek hier Stap 2: Wanneer jy die app geaktiveer het, kies die keuselys. Dit is die drie strepies in die boonste linkerhoek Stap 3: Kies “My Bibloteek” Stap 4: Gaan […]

Hoe kan ek die app aflaai?

Stap 1: Die BibleSA-app is beskikbaar in die “App Store” vir Apple iPhone en “Google Play” vir Android App Store – Skakel Google Play – Skakel Stap 2: Jy kan ook na die webblad gaan en “Hulpmiddels” in die keuselys kies Stap 3: Kies “BibleSA-app” Stap 4: Jy sal verwys word na ’n bladsy met […]

Hoe kan ek die vertoonopsies verander?

Webtuiste: Slimfoon: Internet Stap 1: Wanneer jy die Bybel lees, kan jy die vertoonopsies verander deur “Opsies” regs bo-aan die skerm te kies Stap 2: Jy sal vier kategorieë vind wat jy kan verander volgens jou voorkeure: Verander hoe die teks vertoon onder Algemeen Kies die grootte van die teks onder Lettergrootte Kies uit vier […]

Hoe kry ek toegang tot die Oudiobybels?

Stap 1: Waneer dit beskikbaar is, kan jy toegang kry tot die Oudiobybels op die slimfoon-app wanneer jy ’n gratis profiel skep Stap 2: As ’n Oudiobybel beskikbaar is vir die Bybelvertaling van jou keuse, sal ’n luidspreker-ikoon in die boonste regterhoek verskyn (net voor die soek-ikoon) Stap 3: Kliek op die luidspreker om te […]

Hoe kan ek verse uitlig en notas maak?

Internet Stap 1: Kies die vers wat jy wil uitlig of waarby jy jou eie nota wil maak Stap 2: Jy het die opsie om veelvuldige verse te kies Stap 3: Bo-aan die skerm sal twee opsies verskyn. Kies die nota-opsie  om ’n nota te maak Verskaf ’n titel en voeg jou nota in die […]

Hoe begin ek ’n leesplan?

Stap 1: Die leesplan is net beskikbaar op die slimfoon-app en ’n profiel is nodig om toegang te verkry Stap 2: In die slimfoon-app, kies die keuselys in die boonste linkerhoek (die drie strepies) Stap 3: Kies “Leesplanne” Stap 4: Gaan deur die leesplan-opsies en kies die plan wat jy wil volg Stap 5: Teken […]

Hoe soek ek vir ’n spesifieke woord?

Internet Stap 1: Maak seker dat jy op die tuisblad is (kliek op die “Tuis”-knoppie in die boonste regterhoek) Stap 2: Kliek in die “Begin soektog”-veld en tik ’n woord, frase of teksverwysing in Jy kan jou soekresultate verfyn wanneer jy kies om net in ’n spesifieke Bybel te soek. Jy kan egter ook in […]

Hoe skep ek ’n profiel?

Stap 1: Kies “Probeer gratis” in die keuselys regs bo-aan Stap 2: Voltooi die “Teken in”-vorm Stap 3: Stem in tot die “Terme en voorwaardes” Stap 4: Kies “Teken in”

BibleSA
  • Privaatheidsbeleid »
  • Bepalings en Voorwaardes »

v.3.62.3
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Edwardstraat 134
Bellville

Tel: 021 910 8777
Faks: 021 910 8799
E-pos: biblia@biblesociety.co.za
Get it on Google Play

Download on the App Store
ANDER WEBWERWE
www.bybelgenootskap.co.za
www.englishbibleforthedeaf.co.za
www.bybeldirektevertaling.co.za
www.isizulubible.co.za

TEKEN IN OP E-SAAIER

VOLG ONS
Facebook    Twitter    YouTube    Instagram
Bible Society of South Africa