Hoe kry ek toegang tot die Oudiobybels?
Stap 1: Waneer dit beskikbaar is, kan jy toegang kry tot die Oudiobybels op die slimfoon-app wanneer jy ’n gratis profiel skep
Stap 2: As ’n Oudiobybel beskikbaar is vir die Bybelvertaling van jou keuse, sal ’n luidspreker-ikoon in die boonste regterhoek verskyn (net voor die soek-ikoon)

Stap 3: Kliek op die luidspreker om te luister na die oudio
Stap 4: ’n Subkeuselys sal verskyn met mediaspelerfunksies (insluitende “Pouse”, “Volgende” en “Gaan voort”)

Stap 5: Die “Pouse”-funksie ,
onderbreek en speel die oudio
Stap 6: Die “Volgende”-funksie gaan na die volgende gedeelte
Stap 7: Die “Vorige”-funksie gaan na die vorige gedeelte
Stap 8: Indien die “Gaan voort”-funksie geaktiveer is, sal die oudio outomaties voortgaan om die volgende gedeelte te speel. Indien die funksie
gedeaktiveer is, sal slegs die huige gedeelte speel
Jy kan ook kyk of ‘n Oudiobybel onder “My Bibloteek” beskikbaar is
Stap 1: Kies “My Bibloteek” en gaan deur die lys van beskikbare Bybels
Stap 2: Bybels met ’n luidspreker-ikoon beteken ’n oudioweergawe van die teks is beskikbaar
