Hoe kan ek die vertoonopsies verander?
Webtuiste:
Slimfoon:
Internet
Stap 1: Wanneer jy die Bybel lees, kan jy die vertoonopsies verander deur “Opsies” regs bo-aan die skerm te kies

Stap 2: Jy sal vier kategorieë vind wat jy kan verander volgens jou voorkeure:

- Verander hoe die teks vertoon onder Algemeen
- Kies die grootte van die teks onder Lettergrootte
- Kies uit vier verskillende lettertipes onder Lettertipe
- Verander die agtergrondkleur onder Lees Modus

In die app
Stap 1: Jy kan jou vertoonopsies aanpas wanneer jy die Bybel lees deur “Aa” reg langs die keuselys-ikoon te kies (drie strepies)

Stap 2: Jy sal vier kategorieë vind wat jy kan verander volgens jou voorkeure:

- Kies die grootte van die Bybelteks onder Grootte
- Kies uit vier verskillende fontopsies deur Noto Serif te kies
- Verander die agtergrondkleur deur die son-, maan- of reënval-ikoon te kies Verander hoe die teks vertoon deur Meer Vertoonopsies te kies
